Kidada Jones

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kidada Jones
Geboortenaam Kidada Ann Jones
Geboorte 22 Maart 1974 (1974-03-22) (45 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1994–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kidada Jones (gebore 22 Maart 1974) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Black & White (1999), Thicker Than Water (1999), Empire (2002), en Proud (2004).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1999: Black & White
  • 1999: Thicker Than Water
  • 2002: Empire
  • 2004: Proud

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]