Kirk Baily

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kirk Baily
Geboorte 2 Februarie 1963 (1963-02-02) (56 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en komponis
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kirk Baily (gebore 2 Februarie 1963) is 'n Amerikaanse akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Rise of the Planet of the Apes (2011), The Hunger Games: Catching Fire (2013), X-Men: Days of Future Past (2014), en Ghost in the Shell (2017).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1989: Alexa
  • 1990: Voodoo Dawn
  • 2011: Rise of the Planet of the Apes
  • 2011: Gottfried Helnwein and the Dreaming Child
  • 2013: The Hunger Games: Catching Fire
  • 2014: X-Men: Days of Future Past
  • 2017: Ghost in the Shell

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1991: Salute Your Shorts

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]