Gaan na inhoud

Klagenfurt am Wörthersee

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Klagenfurt am Wörthersee

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Oostenryk Oostenryk
 Deelstaat Karintië
 Koördinate 46°37′04″N 14°18′20″O / 46.61778°N 14.30556°O / 46.61778; 14.30556
 Stigting 1252 (stadsregte)
 Oppervlakte:  
 - Totaal 120,11 vk km
 Hoogte bo seevlak 446 m
 Bevolking:  
 - Totaal (1 Januarie 2010) 93 949
 - Bevolkingsdigtheid 782/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2
 Burgemeester Christian Schneider (FPK)
 Amptelike Webwerf Stadt Klagenfurt
am Wörthersee

Klagenfurt am Wörthersee (Sloweens: Celovec ob Vrbskem jezeru) is die hoofstad en grootste stad van die Oostenrykse deelstaat Karintië. Die stad het 'n bevolking van sowat 94 000 (2010) en 'n oppervlakte van 120 km². Klagenfurt lê in die oostelike Alpe-bergreeks en aan die oostelike oewer van die Wörthermeer.

Klagenfurt 1735