Klipplaatrivier
Voorkoms
Klipplaatrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap |
Oorsprong | Amatholeberge |
Monding | naby McBride nedersetting |
Waterdowndam se posisie: | |
Koördinate: 32°17′10″S 26°51′20″O / 32.28611°S 26.85556°O |
Die Klipplaatrivier is 'n rivier naby Whittlesea in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die rivier se water vloei deur die Waterdowndam, wat water via 'n pypleiding voorsien aan Komani.
Sytak
[wysig | wysig bron]Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |