Klipwerf

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Klipwerf
Genre(s)Boeremusiek
Aktiewe jare1969 – nou
Webwerfklipwerf.co.za
LedeKobus Visagie
Genè van Niekerk
Johnny Dreyer
Willie Burger[1]
Gewese ledeHentie Visagie
Johann Visagie
Nicol Louw
Wernich Nagel
Johannes v/d Colff
Pieter van Loggerenberg
Abie Lourens
Willem Nel
Theunis Nel
Edwin Bradley[2]
Portal.svg Musiekportaal

Klipwerf is ’n bekende Suid-Afrikaanse musiekgroep wat boeremusiek speel. Die groep is in 1969 gestig deur Hentie Visagie en sy seuns, Johann en Kobus, saam met Nicol Louw. Hulle eerste album is eers in 1988 opgeneem (20 jaar ná stigting). Huidige lede is: Kobus Visagie (klawerbord), Genè van Niekerk (klawerbord), Johnny Dreyer (tromme) en Willie Burger (kitaar).

In 2010 ontvang hulle ’n SAMA-toekenning in die kategorie beste Afrikaanse tradisionele musiek vir Hantam Carnival.[3]

Diskografie[wysig | wysig bron]

Van Klipwerf se albums sluit in:

  • Kom Kuier in die Hantam, 1988
  • Hantam Vrolikheid, 1990
  • Hantam Opskop, 1991
  • Hantam Klanke, 1992
  • Hantam Jolyt, 1993
  • Hantam Berge, 1994
  • Hantam Lapland, 1995
  • Hantam Skoffel, 1996
  • Hantam Drafstap, 1997
  • Hantam Kapperjolle, 1998
  • Hantam Bokkie, 1999
  • Hantam Deurnag, 2000
  • Hantam Moedskep, 2001
  • Beste van Klipwerf, 2002
  • Hantam Wikkel, 2003
  • Loof Hom, 2003 UNIVERSAL
  • Hantam Pennies, 2004
  • Prys Hom, 2004
  • Dans In Die Hantam, 2005
  • Hantam Warmvat, 2005
  • By Die Kruis, 2006 UNIVERSAL
  • Hantam Vleisfees – Die DVD, 2006 UNIVERSAL
  • Hantam Kwêla, 2006 UNIVERSAL
  • Hantam Blokkies, 2007 UNIVERSAL
  • Hantam Toeka, 2008
  • Gebed, 2008 UNIVERSAL
  • Hantam Carnival – 40 Jaar, 2009 UNIVERSAL

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Klipwerf-lede”. URL besoek op 22 Maart 2017.
  2. Klipwerf Biografie”. URL besoek op 22 Maart 2017.
  3. Afrikaanse kunstenaars tops by Samas, Nuus24, besoek op 18 Maart 2010.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]