Knoop-en-doop
Voorkoms
Knoop-en-doop, knoop-en-kleur, knoopkleuring en knoopverkleuring is tekstielkleuring waar 'n materiaalstuk vir vloeistof ondeurdringbaar stewig geknoop en in kledingverfstof gedompel word om 'n konsentriese sirkelpatroon te kry.
In Afrikaans word die benaming knoopkleuring en knoopbatik reeds in September 1951 in die Vrou en Huis vermeld.[1]
-
'n Geknoopte kledingstuk word gedoop
-
Video wat die proses demonstreer
-
Hemp
-
Rok
-
Nog 'n hemp
Verwysings
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Knoop-en-doop.