Koebeepas
Voorkoms
Die Koebeepas is op ‘n afgeleë roete in die Bokkeveldberge. Dit verbind enkele plase in die omgewing.
Hierdie pas is by 31°6′S 18°58′O / 31.100°S 18.967°O, oos van Vredendal en Vanrhynsdorp en suidsuidwes van Nieuwoudtville. Dit is op die grens tussen die Wes- en die Noord-Kaap en die Oorlogskloof-natuurreservaat.
Die rowwe grondpad bereik ‘n hoogte van 600 m bo seespieël en ‘n helling van 1:5.
Lees ook
[wysig | wysig bron]Bibliografie
[wysig | wysig bron]- Slingsby: Cederberg -The touring map. www.slingsbymaps.com
- Koebeepas op mountainpassessouthafrica.co.za
- tracks4africa.co.za