Koetaisi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Koetaisi
ქუთაისი
Downtown Kutaisi & White Bridge as seen from Mt Gora (August 2011)-cropped.jpg

Kaart Wapen
Georgia-CIA WFB Map.png
COA of Kutaisi.svg
Vlag
Flag of Kutaisi, Georgia.svg
 Land Vlag van Georgië Georgië
 Streek Imereti
 Koördinate 42°15′N 42°42′O / 42.250°N 42.700°O / 42.250; 42.700
 Stigting 8ste eeu n.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 67,7 vk km
 Hoogte bo seevlak 200 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2014) 147 635
 - Bevolkingsdigtheid 2 200/vk km
 Tydsone UTC +04:00
 Burgemeester Giorgi Chighvaria

Koetaisi (Georgies: ქუთაისი, [kʰutʰɑisi]), is sedert 2012 die regeringsetel van Georgië en is in die weste van dié land sowat 220 km wes van die hoofstad Tbilisi geleë. Die stad het 'n bevolking van 147 635 in 2014 gehad en het 'n oppervlakte van 67,7 km². Koetaisi is ook die derde grootste stad van dié land naas die hoofstad Tbilisi en Batoemi. Dit het in die Middeleeue as hoofstad van die Koninkryk Georgië en die Koninkryk Imereti gedien. Die parlement van Georgië is in 2012 na Koetaisi geskuif vir doeleindes van desentralisering en die opgradering van die stad se status.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]