Kohara

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Kohara is in die Polinesiese mitologie die godin van tuna en sy word beskou as die "moeder van alle tuna".[1] Die woord beteken "om ’n weerligstraal as ’n god te gooi".[2] (In die Maori-mitologie is tuna deur weerlig geskep.)[3]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Knappert, Jan (1992). Pacific Mythology: An Encyclopedia of Myth and Legend. Aquarian/Thorsons. p. 158. ISBN 978-1-85538-133-9.
  2. Tregear, Edward (1891). The Maori-Polynesian Comparative Dictionary. Lambton Quay: Lyon and Blair. p. 155.
  3. White, John (2006). The Ancient History of the Maori, His Mythology and Traditions V1: Horo-Uta Or Taki-Tumu Migration. Kessinger Publishing. p. 124. ISBN 978-1-4286-3710-8.