Kommadagga
Voorkoms
Kommadagga | |
---|---|
Koördinate: 33°07′08″S 25°54′04″O / 33.11889°S 25.90111°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Sarah Baartman |
Munisipaliteit | Bloukraanroete |
Poskode (strate) | geen |
Poskode (posbusse) | 5800 |
Kommadagga (voorheen ook bekend as Van Riebeeckweg) is 'n klein nedersetting 28 km wes-noordwes van Riebeek-Oos en 49 km noord van Paterson. Die naam is Khoekhoen wat waarskynlik "osland" of "osheuwel" beteken. Die oorsprong is onseker.[1]
Die Anglikaanse Kerk van St. George, Kommadagga is op die plaas Three Fountains geleë.[2]
Geen taal- en bevolkingstatistiek vir Kommadagga is tans aanlyn beskikbaar nie.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Raper, Peter E. (1987). Dictionary of Southern African Place Names. Internetargief. p. 256. Besoek op 28 Augustus 2016.
- ↑ St George Kommadagga