Kootjie Emmer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kootjie Emmer
Regisseur Koos Roets
Draaiboek André P. Brink
Met Tobie Cronjé
Siegfried Mynhardt
Trix Pienaar
Uitgereik 1977
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
IMDb-profiel

Kootjie Emmer is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1977 uitgegee is. Die rolprent is gebaseer op André P. Brink se boek, Oom Kootjie Emmer wat die eerste keer in 1973 deur Buren gepubliseer is.

Genre[wysig | wysig bron]

Die rolprent is 'n komedie.

Hoofrolspelers[wysig | wysig bron]

Storielyn[wysig | wysig bron]

Die rolprent handel oor Oom Kootjie Emmer, 'n lykbesorger en nagwadrywer op Witgatworteldraai. Dit is deels op Klaarstroom in die Karoo verfilm.

Sien ook[wysig | wysig bron]