Kosika
Voorkoms
Kosika Косика | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 47°05′40″N 47°12′49″O / 47.09444°N 47.21361°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Jenotajefka |
Bevolking | |
• Totaal | 559 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416202 |
Kosika (Russies: Косика) is 'n dorpie in Jenotajefka-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit is die setel en die enigste nedersetting van die gelyknamige Kosika Plaaslike Munisipaliteit en lê op die regteroewer van die Jenotajefkarivier.
Die dorpie is in 1777 gestig deur die Kosakse setlaars en het oorspronklik die naam Kosikinskaja gekry.
Demografie
[wysig | wysig bron]Volgens Sensus 2010 het Kosika 568 inwoners gehad. Etniese Kasakke en Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Kasakke | 277 | 48,8% |
Russe | 205 | 36,1% |
Tsjetsjniërs | 7 | 9,9% |
Tadjiks | 6 | 1,1% |
Koreane | 5 | 0,9% |
Armene | 4 | 0,7% |
Ingoesjetiërs | 4 | 0,7% |
Nogais | 4 | 0,7% |
Onbekend | 7 | 1,2% |
Totaal | 568 | 100% |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 28 Julie 2023.