Kreits
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
'n Kreits (Duits: Reichskreis) was 'n regionale groep state binne die Heilige Romeinse Ryk. Die kreitse is aan die begin van die 16de eeu tot stand gebring tydens die Rykshervorming. Dit het bly bestaan tot die einde van die Ryk in 1806. Die bestuur van 'n kreits is uitgevoer deur die "kreitsdag" (Kreistag).
Die kreitse was onder andere verantwoordelik vir die handhawing van die vrede en die uitvoering van die uitsprake van die "rykshofraad" en die "rykskamergereg".
Die kreitse was:
[wysig | wysig bron]Die volgende is die kreitse wat in 1500 opgerig is:
- Beierse Kreits
- Bo-Rynse Kreits
- Frankiese Kreits
- Neder-Saksiese Kreits
- Nederryns-Wesfaalse Kreits
- Swabiese Kreits
In 1512 is hierdie aanvanklike groep uitgebrei met vier verdere kreitse:
- Boergondiese Kreits
- Keur-Rynse Kreits
- Oostenrykse Kreits
- Opper-Saksiese Kreits
Wikisource bevat oorspronklike teks in verband met |