Kris Marshall
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kris Marshall | |
Geboortenaam | Kristopher Marshall |
---|---|
Geboorte | 1 April 1973 |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1993–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kris Marshall (gebore 1 April 1973) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Four Feathers (2002), Love Actually (2003), The Merchant of Venice (2004), en Death at a Funeral (2007).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2000: The Most Fertile Man in Ireland
- 2002: The Four Feathers
- 2003: Love Actually
- 2004: The Merchant of Venice
- 2007: Death at a Funeral
- 2010: Meant to Be
- 2011: Oka!
- 2011: A Few Best Men
- 2015: Sparks and Embers
- 2017: A Few Less Men
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2000: My Family
- 2004: Murder City
- 2004: My Life in Film
- 2007: Jackanory Junior
- 2007: Sold
- 2008: Sex, Drugs and Rock 'n' Roll: The 60s Revealed
- 2011: Traffic Light
- 2011: Death in Paradise
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2002: Dead Casual
- 2007: Catwalk Dogs
- 2008: Heist
- 2010: D.O.A
- 2018: 20 Kids and Counting
Video's
[wysig | wysig bron]- 2001: A Look at Iris