Gaan na inhoud

Kruis (musiek)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

In musiek beteken kruis, dièse (uit Frans), of diesis (van Grieks) "hoër in toonhoogte". Meer spesifiek, in musikale notasie beteken kruis "hoër in toonhoogte met een halftoon". Kruis is die teenoorgestelde van mol, wat 'n verlaging van toonhoogte is. Kruis word aangedui met die simbool #

Unicode

[wysig | wysig bron]

Die unicode kode vir kruis is: ♯ (U+266F). Die HTML-kode is ♯ of #.

Kyk ook

[wysig | wysig bron]