Kwadrant

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
'n Kwadrant is in groen aangedui.

'n Kwadrant is daardie deel van 'n sirkel wat begrens is deur twee radiusse en die tussenliggende omtrek.