Kwaggaskloofdam
Voorkoms
Kwaggaskloofdam | |
---|---|
Amptelike naam | Kwaggaskloofdam |
Ligging | Worcester, Wes-Kaap |
Provinsie/Land | Suid-Afrika |
Koördinate | 33°46′16″S 19°26′24″O / 33.77111°S 19.44000°O |
Dam in | Waboomsrivier |
Openingsdatum | 1975 |
Eienaar | Departement van Waterwese |
Soort dam | Kombinasie gravitasie en grondvulling |
Hoogte van wal | 18 m |
Lengte van wal | 933 m |
Bakmaat | 173 900 000 m3 |
Reservoir | Kwaggaskloofdam |
Damoppervlak | 1688 ha |
Die Kwaggaskloofdam is 'n gravitasie-grondvultipe dam geleë in die Waboomsrivier naby Worcester in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die dam is in 1975 voltooi met 'n wal wat 18 m hoog is en 'n bakmaat van 173.9 miljoen m3. Vroeg in 2024 het die kapasiteit afgeneem tot 169,5 miljard liter.
Die hoofdoel van die dam is vir landboubesproeiing.