Løkken

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Løkken
Løkken
Løkken
Ligging van Løkken op 'n kaart (Denemarke)
Løkken
Løkken
Koördinate: 57°22′14″N 9°43′0″O / 57.37056°N 9.71667°O / 57.37056; 9.71667Koördinate: 57°22′14″N 9°43′0″O / 57.37056°N 9.71667°O / 57.37056; 9.71667
Land Vlag van Denemarke Denemarke
Streek Noord-Jutland
Munisipaliteit Hjørring
Bevolking (2011)
 - Dorp 1 558
Webwerf: http://www.loekkenfolkeblad.dk

Løkken is ‘n plek in die Deense Noord-Jutlandstreek aan die Noordsee. Dit het 1 558 inwoners (2011). Dit is ‘n ou vissersplek, maar is vandag ‘n gewilde strandplek. In die somer kom sowat 50 000 toeriste in die somerhuisies, hotelle en kampeerterreine ontspan. Løkken het tot 2007 tot die Løkken-Vrå-munisipaliteit behoort, maar daarna aan die Hjørringmunisipaliteit.