La Leggenda del Piave
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
La Leggenda del Piave is 'n Italiaanse liedjie geskryf deur E. A. Mario. Dit is oor Italië in die Eerste Wêreldoorlog.
Teks
[wysig | wysig bron]Die lied het vier dele en is oor die Italiaanse front tydens die Eerste Wêreldoorlog.
- Die vertrek van die Italiaanse weermag in Mei 1915 van Veneto na die frontlyn.
- Die slag van Caporetto.
- Die Tweede Slag van die Piave-rivier.
- Die Slag van Vittorio Veneto en die oorwinning oor Oostenryk-Hongarye.