Ladysmith Black Mambazo
Voorkoms
Ladysmith Black Mambazo | |
---|---|
Konsert in Ravinia, 2006 | |
Agtergrondinligting | |
Oorsprong | Suid-Afrika |
Genres | Isicathamiya, Mbube |
Instrumente | Stem |
Jare aktief | 1960-1964 (oorspronklike groep) 1964-hede (huidige groep) |
Webwerf | http://www.mambazo.com/ |
Lede | Joseph Shabalala (stigter, hoofsanger en dirigent) Thamsanqa Shabalala Sibongiseni Shabalala Thulani Shabalala Msizi Shabalala Albert Mazibuko Abednego Mazibuko Russel Mthembu Ngane Dlamini |
Gewese lede | Jockey Shabalala Jabulani Dubazana Inos Phungula Ben Shabalala Geophrey Mdletshe Headman Shabalala Milton Mazibuko Funokwakhe Mazibuko Joseph Mazibuko Walter Malinga Matovoti Msimanga |
Ladysmith Black Mambazo is 'n manlike sangkoor uit Suid-Afrika wat in die vokale style isicathamiya en mbube sing. Die groep het 'n reeks pryse gewen, waaronder vyf Grammy-toekennings.[1]
Die groep is in 1960 deur Joseph Shabalala gestig, en is een van die beste verkoopte groepe in Suid-Afrika, met verskeie goue en platinum plate.[2] Die groep is wêreldwyd bekend as gevolg van hulle samewerking met Paul Simon op sy album Graceland. Sedert die jaar 2012 is die groep ook 'n soort van reisende musiekskool wat mense oor Suid-Afrika en sy kultuur leer.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Ladysmith Black Mambazo wins fifth Grammy award". Enca.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Desember 2019. Besoek op 1 Augustus 2018.
- ↑ Erlmann, V: "Nightsong", bladsy 291-92. The University of Chicago Press, 1996
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Amptelike webwerf (en)