Lanarkiet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Lanarkiet
Lanarkite-sea28d.jpg  
Formule Pb2(SO4)O  
Kleur Wit of ligtegroen 
Kristalsisteem Monoklinies
* Lys van minerale

Die mineraal Lanarkiet is 'n oksidasie-produk van die mineraal galeniet. Lanarkiet is 'n vorm van loodsulfaat met 'n chemiese formule Pb2(SO4)O. Dit is oorspronklik by Leadhills in die Skotse streek van Lanarkshire gevind, vandaar die naam. Dit vorm wit of liggroen, naaldvormige monokliniese prismatiese kristalle, gewoonlik mikroskopies in grootte.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]