Lancia Megagamma

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Lancia Megagamma
Megagamma1 big.jpg
Oorsig
Vervaardiger Vlag van Italië Lancia
Produksie 1978
Bakwerk en onderstel
Klas Konsepmotor
Bakstyl 5-deur
Uitleg voorenjin, voorwielaandrywing
Spesifikasies
Enjin(s) 2.5 L
Plek in geskiedenis
Opvolger Lancia Zeta

Die Lancia Megagamma is 'n klein konsepmotor deur Giugiaro ontwerp en in 1978 by die Turynse Motorskou bekendgestel.