Langkloofspruit
Voorkoms
Langkloofspruit | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Oranjerivier |
Oorsprong | Witteberg |
Monding | Kraairivier |
Oorsprong-hoogte | 1707 m |
Koördinate: 30°54′26.8″S 27°34′21″O / 30.907444°S 27.57250°O |
Die Langkloofspruit is 'n klein sytak van die Kraairivier in die verre noorde van die Oos-Kaap. Dit ontspring in die Witteberg suid van Lesotho en is in die opvanggebied van die Oranjerivier. Die hoofdorp Barkly-Oos is aan die Langkloofspruit geleë.
Eksterne skakel
[wysig | wysig bron]- Google-kaart van die Langkloofspruit se monding by Geonames.org (cc-by)
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron] Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.