Larisa Shepitko

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Larisa Shepitko
Geboorte (1938-01-06)6 Januarie 1938
Nasionaliteit Sowjets
Sterfte 2 Julie 1979 (op 41)
Beroep(e) Regisseuse, skryfster, en aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Larisa Shepitko (6 Januarie 1938 – 2 Julie 1979) was 'n Sowjetse regisseuse, skryfster, en aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Wings (1966), Beginning of an Unknown Era (1967), You and Me (1971), en The Ascent (1977).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1956: Slepoy kukhar
  • 1957: Zhivaya voda
  • 1960: Tavriya
  • 1962: Obyknovennaya istoriya
  • 1963: Heat
  • 1966: Wings
  • 1967: Beginning of an Unknown Era
  • 1971: You and Me
  • 1977: The Ascent
  • 1983: Proshchanie

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1969: 13 PM

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]