Laurie Kay

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Laurie Kay ( - 24 April 2013) Suid-Afrikaanse vlieënier. Hy sal altyd onthou word as die vlieënier wat in 1995 met ’n Boeing 747-straler oor Ellispark-stadion gevlieg het voor die rugby Wêreld­beker-eindstryd tussen die Springbokke en Nieu-Seeland.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]