Gaan na inhoud

Leadership in Energy and Environmental Design

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
7 World Trade Center, beskou as New York Stad se eerste "groen" kantoorblok wat goue status verkry het volgens die LEED-program.

LEED (Engels vir Leadership in Energy and Environmental Design) is 'n puntestelsel wat in 1998 deur die VSA se Green Building Council (USGBC) opgestel is om geboue mee te beoordeel. Dit maak 'n stel standaarde vir die omgewingsvriendelike en onderhoubare konstruksie van geboue beskikbaar.

Sertifikasieprogram

[wysig | wysig bron]

LEED v2.2 maak voorsiening vir die toekenning van 69 moontlike punte en vier sertifikasies vir nuwe konstruksies en groot opknappings aan kommersiële geboue:

  • Sertifikasie – 26-32 punte
  • Silwer – 33-38 punte
  • Goud – 39-51 punte
  • Platinum – 52-69 punte

Professionele akkreditasie

[wysig | wysig bron]

Professionele persone wat in "groen"-geboue spesialiseer kan 'n LEED-akkreditasie bekom deur die LEED-eksamen af te lê. Hierdie akkreditasie stel individuele in staat om die beoordeling van geboue te fasiliteer. Professionele akkreditasie word deur die Green Building Certification Institute geadministreer.

Ander nasionale beoordelingstelsels

[wysig | wysig bron]

Kritiek

[wysig | wysig bron]

Die LEED-standaard neem nie die plaaslike omgewingsfaktore, soos die gemiddelde buite temperatuur, in ag nie.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]