Leadsheet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Voorbeeld van 'n leadsheet

Met 'n leadsheet of chart word 'n soort musieknotasie bedoel, waar 'n komposisie weergegee word deur 'n melodie, dikwels op 'n enkele notebalk, met die akkoordsimbole aan die bokant aangedui. Hierdie notasiewyse is in algemene gebruik by jazzmusiek en ander ligte musiekgenres.