Jazz

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Waldemar Kurpiński en Tress se Jazz-orkes

Jazz is 'n gewilde musiekgenre met 'n prominente vokale melodie vergesel deur kitaar-, trom- en baskitaarklanke. Jazz is aan die blues verwant en is deur legendes soos Miles Davis, Pat Metheny en Alice Babs ontwikkel.