Leeuspruit (Vaalhoek)
Voorkoms
Leeuspruit | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Kraairivier→Oranjerivier |
Monding | Vaalhoekrivier |
Oorsprong-hoogte | 1760 m |
Koördinate: 31°5′46″S 27°31′16″O / 31.09611°S 27.52111°O |
Die Leeuspruit is 'n klein sytak van die Vaalhoekrivier en Kraairivier in die noordooste van die Oos-Kaap. Dit ontspring in die Drakensberg suid van Barkly-Oos en is in die opvanggebied van die Oranjerivier.
Monding
[wysig | wysig bron]Vaalhoekrivier by 31°05′46″S 27°31′16″O / 31.09609°S 27.52114°O
Eksterne skakel
[wysig | wysig bron]- Google-kaart van die Leeuspruit se monding by Geonames.org (cc-by)
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron] Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.