Leiklipgrys

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
#708090

Leiklipgrys (Engels: slate gray) ​​is 'n intermediêre kleur met etlike vaal skakerings van grys.

Kleurkoördinate[wysig | wysig bron]

Volgens verskeie kleurskemas word leiklipgrys as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #708090
RGB-kleurmodel (112; 128; 144)
CMYK
HSV (210°; 13%; 50%)

Sien ook[wysig | wysig bron]