Platinum (kleur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
#E5E4E2

Platinum ​​is 'n intermediêre kleur met 'n dowwe skakering van silwer.

Kleurkoördinate[wysig | wysig bron]

Volgens verskeie kleurskemas word platinum as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #E5E4E2
RGB-kleurmodel (229, 228, 226)
CMYK
HSV (40°, 1%, 90%)

Sien ook[wysig | wysig bron]