Lenore Aubert

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Lenore Aubert
Geboortenaam Eleanore Maria Leisner
Geboorte (1918-04-18)18 April 1918
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 31 Julie 1993 (op 75)
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1938–1952
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lenore Aubert (18 April 1918 – 31 Julie 1993) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente They Got Me Covered (1943), The Return of the Whistler (1948), Abbott and Costello Meet Frankenstein (1948), en Abbott and Costello Meet the Killer, Boris Karloff (1949).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1943: They Got Me Covered
  • 1944: Action in Arabia
  • 1944: Passport to Destiny
  • 1945: Having Wonderful Crime
  • 1946: The Catman of Paris
  • 1946: The Wife of Monte Cristo
  • 1947: The Prairie
  • 1948: The Return of the Whistler
  • 1948: Abbott and Costello Meet Frankenstein
  • 1949: Abbott and Costello Meet the Killer, Boris Karloff
  • 1949: Barbary Pirate
  • 1951: Fall 7:9
  • 1952: Une fille sur la route

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1948: Through Wendy's Window
  • 1949: Famous Jury Trials

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]