Leuse

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

'n Leuse is 'n frase wat gebruik word om die algemene motivering of voorneme van 'n maatskaplike groep of organisasie te beskryf. Leuses kan in enige taal wees, maar Latyns word algemeen hiervoor gebruik. Die inheemse taal/tale van 'n land word meestal gebruik vir regerings se leuses.

So byvoorbeeld is Engeland en Groot-Brittanje se leuse "Dieu et mon droit" ("Vir God en my reg"); daar is ook afsonderlike leuses vir Wallis, Skotland en Ierland.

Sien ook[wysig]