Liesbreuk
Voorkoms
Liesbreuk | ||
Klassifikasie en eksterne bronne | ||
'n Skrotale liesbreuk. | ||
DiseasesDB | 6806 | |
MedlinePlus | 000960 | |
eMedicine | med/2703emerg/251 ped/2559 | |
MeSH | C06.405.293.249.437 | |
Mediese waarskuwing |
In die mediese vakterminologie verwys liesbreuk (Latyn: hernia inguinalis) na 'n uitstulping van die ingewande deur die lieskanaal, soms tot in die balsak.