Lili Taylor
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lili Taylor | |
Geboortenaam | Lili Anne Taylor |
---|---|
Geboorte | 20 Februarie 1967 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Aktiewe jare | 1986–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lili Taylor (gebore 20 Februarie 1967) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente I Shot Andy Warhol (1996) en The Conjuring (2013), en in die televisiereeks American Crime (2015).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1988: Mystic Pizza
- 1989: Say Anything...
- 1990: Bright Angel
- 1991: Dogfight
- 1993: Arizona Dream
- 1993: Household Saints
- 1995: Cold Fever
- 1995: The Addiction
- 1996: I Shot Andy Warhol
- 1996: Cosas que nunca te dije
- 1996: Girls Town
- 1996: Illtown
- 1997: Kicked in the Head
- 1997: Letters Not About Love
- 1998: O.K. Garage
- 1999: A Slipping-Down Life
- 1999: The Haunting
- 2001: Gaudi Afternoon
- 2001: Julie Johnson
- 2002: The Weather Underground
- 2003: Casa de los babys
- 2005: The Notorious Bettie Page
- 2005: Factotum
- 2007: The Secret
- 2007: Starting Out in the Evening
- 2011: The Pier
- 2012: Future Weather
- 2012: About Cherry
- 2013: The Conjuring
- 2013: The Cold Lands
- 2015: A Woman Like Me
- 2016: The Memory of Fish
- 2017: Leatherface
- 2019: Eli
- 2019: Roy's World: Barry Gifford's Chicago
- Audrey's Run
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2000: Deadline
- 2002: That's Kentertainment!
- 2007: State of Mind
- 2013: Almost Human
- 2015: American Crime
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2002: Live from Baghdad
- 2006: The Making of 'Factotum'
Video's
[wysig | wysig bron]- 1999: The Making of 'The Haunting'