Line Kruse

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Line Kruse
Geboorte 3 Augustus 1975 (1975-08-03) (45 jaar oud)
Nasionaliteit Deens
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Line Kruse (gebore 3 Augustus 1975) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Emma's Shadow (1988), The Green Butchers (2003), en A Family (2010), en in die televisiereeks Follow the Money (2016).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1988: Emma's Shadow
  • 1989: Retfærdighedens rytter
  • 1991: The Crumbs
  • 1992: Crumb at a Gallop
  • 1994: The Crumbs 3: Dad's Bright Idea
  • 1996: Mørkeleg
  • 2001: Truly Human
  • 2003: The Green Butchers
  • 2006: Clash of Egos
  • 2010: A Family
  • 2013: The Contest: To the Stars and Back

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1989: Psyko-Lab
  • 1996: Krummernes Jul
  • 2016: Follow the Money

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]