Rooibektiptol

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Lioptilus nigricapillus)
Jump to navigation Jump to search

Rooibektiptol
Bush Blackcap 2016 12 30 15 33 23 2771 crop.jpg
Rooibektiptol in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Lioptilus

Bonaparte, 1850
Spesie:
L. nigricapillus
Binomiale naam
Lioptilus nigricapillus
(Vieillot, 1818)

Die rooibektiptol (Lioptilus nigricapillus) is 'n skaars standvoël en hoogtetrekvoël wat endemies aan Suid-Afrika en eSwatini is. Hulle leef een-een of in pare in bergwoud en woudrande, en word deur 'n verlies aan habitat bedreig. Die voël is 16 – 18 cm groot en weeg 26 – 33 gram. In Engels staan die voël bekend as die bush blackcap.

Die rooibektiptol is die enigste spesie in die genus Lioptilus, en is gevolglik monotipies). Die genus behoort aan die familie van ouwêreldse sangers (Sylviidae).

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Lioptilus nigricapillus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.