Lisa Gaye
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lisa Gaye | |
Geboortenaam | Leslie Gaye Griffin |
---|---|
Geboorte | 6 Maart 1935 |
Sterfte | 14 Julie 2016 (op 81) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 dogter |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lisa Gaye (6 Maart 1935 – 14 Julie 2016) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Ten Thousand Bedrooms (1957) en in die televisiereekse How to Marry a Millionaire (1957), Zorro (1957), en Hawaiian Eye (1959).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1954: Drums Across the River
- 1956: Shake, Rattle & Rock!
- 1957: Ten Thousand Bedrooms
- 1957: Sweethearts
- 1959: Frontier Rangers
- 1962: Face of Terror
- 1962: Night of Evil
- 1966: Castle of Evil
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1955: The Bob Cummings Show
- 1957: How to Marry a Millionaire
- 1957: Zorro
- 1958: Northwest Passage
- 1959: Hawaiian Eye
- 1960: Mr. Garlund
- 1961: The Bob Cummings Show
- 1965: Mona McCluskey
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1960: Unsolved
- 1965: Who Goes There?