Lisa Gornick
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lisa Gornick | |
Geboorte | 1970 (53–54 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Regisseuse, aktrise, en skryfster |
Aktiewe jare | 2002–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lisa Gornick (gebore 1970) is 'n Engelse regisseuse, aktrise, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Do I Love You? (2002), Tick Tock Lullaby (2007), Woman in Gold (2015), en The Book of Gabrielle (2016).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2002: Do I Love You?
- 2007: Tick Tock Lullaby
- 2010: The Owls
- 2015: Woman in Gold
- 2016: The Book of Gabrielle
- Julie McGriff's Difficult World of Sex
Video's
[wysig | wysig bron]- 2009: The OWLS