Lisa Howard (verslaggewer)
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lisa Howard | |
Geboorte | 24 April 1926 |
---|---|
Sterfte | 4 Julie 1965 (op 39) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lisa Howard (24 April 1926 – 4 Julie 1965) was 'n Amerikaanse aktrise, verslaggewer en TV aanbieder. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Man Who Cheated Himself (1950) en Donovan's Brain (1953), en in die televisiereekse Man Against Crime (1949) en Space Patrol (1950).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1950: The Man Who Cheated Himself
- 1953: Donovan's Brain
- 1956: Mobs, Inc.
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1949: Man Against Crime
- 1950: Space Patrol
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1954: Mandrake the Magician