Lisbonrivier
Voorkoms
Lisbonrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Monding | Blyderivier |
Oorsprong-hoogte | 1209 m |
Koördinate: 24°50′45.5″S 30°49′31″O / 24.845972°S 30.82528°O |
Die Lisbonrivier[1] is 'n kort takrivier van die Blyderivier in Mpumalanga in Suid-Afrika. Die Lisbonwaterval is in die rivier.
Monding
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Kaart van die Ohrigstadrivier op Geonames.org (cc-by); databasis afgelaai op 2017-02-28