Long John Silver's
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Long John Silver's | |
Tipe | Privaatmaatskappy |
---|---|
Gestig | 18 Augustus 1969 Lexington, Kentucky |
Hoofkantoor | Louisville, Kentucky |
Industrie | Restaurante |
Produkte | Seekos |
Werknemers | 8 400 (wêreldwyd) |
Moedermaatskappy | LJS Partners LLC |
Webwerf | ljsilvers.com |
Long John Silver's is 'n groep Amerikaanse kitskosrestaurante opgerig in 1969. Die bedryf was tot 2011 'n afdeling van Yum! Brands. Die restaurant spesialiseer hoofsaaklik in vis en ander seekosgeregte. Die naam en konsep is geïnspireer deur Robert Louis Stevenson se boek, Treasure Island. Die hoofkantoor is in Louisville, Kentucky geleë. Die eerste restaurant is in 1969 in Lexington geopen.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Long John Silver's.
- (en) Amptelike webwerf