Lori Nelson

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Lori Nelson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Dixie Kay Nelson
Geboorte 15 Augustus 1933 (1933-08-15) (86 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lori Nelson (gebore 15 Augustus 1933) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ma and Pa Kettle at the Fair (1952), Revenge of the Creature (1955), en Pardners (1956), en in die televisiereeks How to Marry a Millionaire (1957).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1952: Ma and Pa Kettle at the Fair
  • 1952: Francis Goes to West Point
  • 1953: All American
  • 1953: Tumbleweed
  • 1953: Walking My Baby Back Home
  • 1955: Revenge of the Creature
  • 1955: I Died a Thousand Times
  • 1955: Ma and Pa Kettle at Waikiki
  • 1955: Underwater!
  • 1955: Day the World Ended
  • 1956: Pardners
  • 1956: Hot Rod Girl
  • 1956: Mohawk
  • 1957: Outlaw's Son
  • 1957: Untamed Youth

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1957: How to Marry a Millionaire

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1957: The Pied Piper of Hamelin

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]