Lou Perryman

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Lou Perryman
Geboortenaam Louis Byron Perryman
Geboorte (1941-08-15)15 Augustus 1941
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 1 April 2009 (op 67)
Beroep(e) Akteur en assistentregisseur
Aktiewe jare 1977–2003
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lou Perryman (15 Augustus 1941 – 1 April 2009) was 'n Amerikaanse akteur en assistentregisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Texas Chain Saw Massacre (1974), The Blues Brothers (1980), The Texas Chainsaw Massacre 2 (1986), en Boys Don't Cry (1999).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1974: The Texas Chain Saw Massacre
  • 1978: The Whole Shootin' Match
  • 1980: The Blues Brothers
  • 1983: Last Night at the Alamo
  • 1986: The Texas Chainsaw Massacre 2
  • 1999: Boys Don't Cry

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]