Lucie Mannheim
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lucie Mannheim | |
Geboorte | 30 April 1899 |
---|---|
Sterfte | 28 Julie 1976 (op 77) |
Nasionaliteit | Duits |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lucie Mannheim (30 April 1899 – 28 Julie 1976) was 'n Duitse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The 39 Steps (1935) en Bunny Lake Is Missing (1965), en in die televisiereeks The Scarlet Pimpernel (1955).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1919: Zwischen zwei Welten
- 1923: Der Puppenmacher von Kiang-Ning
- 1923: The Treasure
- 1923: Der steinerne Reiter
- 1929: Atlantik
- 1931: Danton
- 1931: Der Ball
- 1933: Madame Wants No Children
- 1935: The 39 Steps
- 1936: East Meets West
- 1937: The High Command
- 1944: Hotel Reserve
- 1952: The Mistress
- 1952: So Little Time
- 1954: Das ideale Brautpaar
- 1957: Frauenarzt Dr. Bertram
- 1958: Der eiserne Gustav
- 1958: Confess, Dr. Corda
- 1960: Beyond the Curtain
- 1965: Bunny Lake Is Missing
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1955: The Scarlet Pimpernel
- 1963: Besuch bei...
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1955: Das Ostergeschenk
- 1957: Die Silberschnur
- 1959: Der zerbrochene Krug
- 1960: Die Verwandlung
- 1961: Die göttliche Jette
- 1962: Daphne Laureola
- 1964: General Frédéric
- 1964: Gerechtigkeit in Worowogorsk
- 1964: Der trojanische Krieg findet nicht statt
- 1964: Herrn Walsers Raben
- 1964: Pamela
- 1966: Der Kinderdieb
- 1966: Das Vergnügen, anständig zu sein
- 1968: Mördergesellschaft