Luna Paige

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Luna Paige
Beroep(e)Sanger
Genre(s)Liriek- en Melodiegedrewe
Aktiewe jare1999 - nou
Webwerflunapaige.com
Portal.svg Musiekportaal

Luna Paige is 'n Afrikaanse sangeres. Haar solodebuutalbum, Luna is in 2003 opgeneem. Sy het in 2002 in Stellenbosch gegradueer. Alhoewel haar moedertaal Afrikaans is, het sy aanvanklik in Engels gesing, en eindelik na 10 jaar in Afrikaans begin sing.[1]

Sy het al saam met talle ander Suid Afrikaanse kunstenaars, soos Chris Chameleon[2], Gerald Clark[3], Nick Turner en Jamie Jupiter[4] opgetree.

Diskografie[wysig | wysig bron]

  • Gee my ritme, (enkelvrystelling) 2016
  • Groot is jy, (enkelvrystelling) 2014
  • Borders & Beyond, 2014
  • Storielied, 2012
  • Wonderful Life, 2009
  • Missing Pieces, 2005
  • Luna, 2003

Ander Produksies[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]