Lys van concerto's van Joseph Haydn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Die volgende is 'n gedeeltelike lys van concerto's van Joseph Haydn (1732–1809). In die Hoboken-katalogus van Hayden se werke bevind concerto's vir die meeste instrumente hulle in kategorie VII met 'n aparte letter vir elke solo-instrument, byvoorbeeld VIIa vir vioolconcerto's, VIIb vir tjelloconcerto's, ensovoorts. Die uitsonderings is die baryton- en klawerconcerto's wat hulle respektiewelik in kategorieë XIII en XVIII bevind.

Vir viool[wysig | wysig bron]

Ander concerto's (Hob. VIIa:A1/B1/B2/D1/G1) se outeurskap is onjuis, d.i. hulle is nie deur Joseph Haydn nie.

- D1 - Concerto, en ré majeur, pour violon et orchestre (2 hautbois, 2 cors, 2 violons, alto et basse) (deur Carl Stamitz?)
- G1 - Concerto, en sol majeur, pour violon et cordes (2 violons, alto et basse) (deur Michael Haydn?)
- A1 - Concerto, en la majeur, pour violon et … (deur Giovanni Mane Giornovichi?)
- B1 - Concerto, en si bémol majeur, pour violon et cordes (2 violons, alto et basse) (deur Michael Haydn)
- B2 - Concerto, en si bémol majeur, pour violon et cordes (2 violons, alto et basse) (deur Christian Cannabich)

Vir tjello[wysig | wysig bron]

  • Tjelloconcerto nr. 1 in C, Hob. VIIb:1 (1761-5)
  • Tjelloconcerto nr. 2 in D, Hob. VIIb:2 (Op. 101) (1783)
  • Tjelloconcerto nr. 3 in C, Hob. VIIb:3 (verlore)[1]
  • Tjelloconcerto nr. 4 in D, Hob. VIIb:4 (onjuiste outeurskap; geskryf deur Giovanni Battista Constanzi in 1772?)
  • Tjelloconcerto nr. 5 in C-Major, Hob. VIIb:5 (onjuiste outeurskap; geskryf deur David Popper in 1899)[2]

Vir kontrabas[wysig | wysig bron]

  • Kontrabasconcerto in D, Hob. VIIc:1 (verlore)[1]

Vir horing[wysig | wysig bron]

  • Horingoncerto in D majeur, Hob. VIId:1 (verlore)
  • Concerto vir twee horings in E-mol, Hob. VIId:2 (verlore)
  • Horingconcerto nr. 1 in D, Hob. VIId:3, 1762
  • Horingconcerto nr. 2 in D, Hob. VIId:4 (twyfelagtige outeurskap; moontlik deur Michael Haydn), 1781
  • Concerto vir twee horings in E-mol, Hob. VIId:6

Vir trompet[wysig | wysig bron]

Vir fluit[wysig | wysig bron]

  • Fluitconcerto in D, Hob. VIIf:1, (verlore, 1780?)[1]
  • Fluitconcerto in D, Hob. VIIf:D1 (onjuiste outeurskap; deur Leopold Hoffman)

Vir hobo[wysig | wysig bron]

Vir twee draailiere[wysig | wysig bron]

  • Concerto nr. 1 in C majeur, Hob. VIIh:1, (1786)
  • Concerto nr. 2 in G majeur, Hob. VIIh:2, (1786)
  • Concerto nr. 3 in G majeur, Hob. VIIh:3, (1786)
  • Concerto nr. 4 in F majeur, Hob. VIIh:4, (1786)
  • Concerto nr. 5 in F majeur, Hob. VIIh:5, (1786)

Vir baryton[wysig | wysig bron]

  • Concerto vir baryton in D, Hob. XIII:1 (voor 1770)
  • Concerto vir baryton in D, Hob. XIII:2 (voor 1770)
  • Concerto vir 2 barytone in D, Hob. XIII:3 (voor 1770)

Vir klawerbord[wysig | wysig bron]

  • Klawerbordconcerto nr. 1 in C, Hob. XVIII:1 (1756)
  • Klawerbordconcerto nr. 2 in D, Hob. XVIII:2 (1767)
  • Klawerbordconcerto nr. 3 in F with Horns and strings, Hob. XVIII:3 (1771)
  • Klawerbordconcerto nr. 4 in G, Hob. XVIII:4 (1770)
  • Klawerbordconcerto nr. 5 in C met strykinstrumente, Hob. XVIII:5 (1763)
  • Klawerbordconcerto nr. 6 in F vir viool en strykinstrumente (dubbelconcerto), Hob. XVIII:6 (1766)
  • Klawerbordconcerto nr. 7 in F, Hob. XVIII:7
  • Klawerbordconcerto nr. 8 in C, Hob. XVIII:8 (1766)
  • Klawerbordconcerto nr. 9 in G, Hob. XVIII:9 (twyfelagtige outeurskap, 1767)
  • Klawerbordconcerto nr. 10 in C, Hob. XVIII:10 (1771)
  • Klawerbordconcerto in F, Hob. XVIII:F1
  • Klawerbordconcerto in F, Hob. XVIII:F2
  • Klawerbordconcerto nr. 11 in D, Hob. XVIII:11 (1779–80) ()

Sien ook[wysig | wysig bron]

Notas[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 HC Robbins Landon, Haydn: Chronicle and Works, 5 vols, (Bloomington and London: Indiana University Press, 1976-) v. 1, Haydn: the Early Years, 1732-1765
  2. IMSLP Score