Gaan na inhoud

Carl Ditters von Dittersdorf

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Carl Ditters von Dittersdorf
Gravure deur Heinrich Eduard Winter
Agtergrondinligting
GeboortenaamAugust Carl Ditters
Gebore2 November 1739
Wene, Heilige Romeinse Ryk
Sterf24 Oktober 1799 (op 59)
Neuhof, Boheme
Beroep(e)Komponis, violis

Carl Ditters von Dittersdorf (2 November 173924 Oktober 1799) was 'n Oostenrykse komponis, violis, dirigent en silvoloog.[1] Hy was bevriend met beide Joseph Haydn en Wolfgang Amadeus Mozart.[1]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 Rudolf Rösler (Maart 2011). "Karl Ditters von Dittersdorf (1739–1799) – silvologist, composer and conductor in Oradea". Rev. pădur. (in Roemeens). 126 (2): 49–50. ISSN 1583-7890. 16734. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 April 2013. Besoek op 30 Mei 2012.(webpage has a translation button)

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]