MXit Music

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
MXit Music
Tipe webblad Musiek aflaaie
Taal(e) Engels
Registrasie Opsioneel
Huidige status Onaktief (besoek Desember 2018)
URL http://www.mxitmusic.com/

MXit Music is 'n MXit-produk wat ten doel het om die groei van Suid-Afrikaanse musiek te ondersteun. MXit Music bied aan opkomende sowel as gevestigde musikale kunstenaars 'n platform om deur middel van hul uitgebreide aanlyn en mobiele gemeenskappe hul produk te bemark. Hierdie proses behels ook dat die musici geld vir aflaaie verdien sonder dat 'n derde party of tussenganger betrokke is. Gebruikers kan na musiek luister en daarvoor stem deur van hierdie diens gebruik te maak.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]