Mac-Macrivier
Voorkoms
Mac-Macrivier | |
---|---|
Die diep kloof onder die waterval
| |
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Monding | Sabierivier |
Oorsprong-hoogte | 517 m |
Koördinate: 25°18′14″S 31°16′0″O / 25.30389°S 31.26667°O |
Die Mac-Macrivier is 'n sytak van die Sabierivier, op sy beurt 'n takrivier van die Komatirivier in Mpumalanga, Suid-Afrika.
Sien ook
[wysig | wysig bron] Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.